OUR CUSTOMERS 

“This is what they have to say” 

JP en Erna van JHD Home Solutions baie dankie vir n wonderlike pad wat ons van die begin tot nou stap… van veiligheidshekke, blindings … hekkodes, rookalarms, kameras, alarm en jy noem dit! Julle werk is professioneel en julle twee is altyd bereid om ekstra myle te stap! Waardeer julle twee en Ruan😁 mooi naweek – Van Stapelberg Villa🍃

Omar: Thank you mam. Thankz for awesome service.

Will refer you to my friends

 Please give my regards to JP as well

Liewe JHD Solutions…. 👏🏻👏🏻👏🏻 baie dankie vir puik diens. Dankie vir hoë gehalte produkte en flinke installasie. Ek is so bly julle is deel van die Pulse groep. Well done 👏🏻❣️

Midway Fruits

 

Boxer Supply Chain

 

OK Foods Polokwane

 

Junglos Curtains Polokwane

Bochum

Tzaneen

Thohoyandou

 

Chipkins Puratos

 

CandyKidz, Mamas Sweets